Testimonials

Nico:

Baie Dankie Rustenburg Jungle Gyms bair netjies gedoen!



Anria:

Rustenburg Jungle GymsTeam baie dankie dat julle seker gemaak dat ons die Jungle Gym betyds ontvang het. Ons waardeer die moeite baie.



Gert:

Baie dankie Rustenburg Jungle Gyms team vir die goeie vakmanskap en puik werk!



Sarie:

My kinders speel al te lekker en ek weet nie van hulle nie. Ek sukkel ook om hulle in die aand in huis te kry!!! Hulle wil nie eers meer TV kyk nie!!!!! Baid dankie julle is Tops!!!





Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address:
Back Back to top